From: Gouws, Rita (SCAW SA)
Sent: 08 November 2010 12:51 PM
To: 'michaelv@nissan.co.za'
Subject: FW: Customer Complaint - J F GOUWS - NISSAN MICRA SCW763GP

 

Wil net graag laat weet dit is nou die 8 November en my Nissan Micra is nog steeds stukkend!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

 

Wat Nou????

 

Rita Gouws

011 601 8458

0828734034

 


From: Gouws, Rita (SCAW SA)
Sent: 27 October 2010 01:20 PM
To: 'michaelv@nissan.co.za'
Subject: Customer Complaint - J F GOUWS - NISSAN MICRA SCW763GP

 

Goeie middag Michael,

 

Ek het gister oggend ‘n oproep gehad van ‘n dame met die naam van Monica van Nissan, saak aan haar verduidelik en sy het gese sys al nou maar eers weggaan en uitvind wat aangaan.

 

Johan Heynecke van Nissan Alberon het on gistermiddag geskakel en verwittag dat hulle nog steed vir die IMMU part wag (Prys R2445) wag maar Monica probeer die saak opjaag.

 

Die ignition sy hy toe is nou nie meer nodig om te vervang nie hy he teen of ander iets daar ingespuit en nou werk hy weer ok ??? Dit is vir my ‘n bekommernis.

 

Tot op hierdie stadium nog niks weer gehoor nie.

 

Gedink ek laat jou maar net weet waar ons nou staan.

 

Baie dankie

Rita Gouws

 

 

 


From: Gouws, Rita (SCAW SA)
Sent: 25 October 2010 04:05 PM
To: 'michaelv@nissan.co.za'
Subject: Customer Complaint - J F GOUWS - NISSAN MICRA SCW763GP

 

Soos per telefoniese bespreking.

 

Het ons die Nissan Micra in September 2006 gekoop 1 jaar oud model. Jaar van eerste registrasie 2005.

 

Soos ek genoem het ons aftree motor.

 

Op Donderdag 14 Oktober oppad huis toe die middag het die eerste problem ontstaan die motor wou nie trek nie. Ek het afgetrek van die pad af afgeskakel en weer aangeskakel toe kom die motor reg.

 

Vrydag 15 Oktober het dit weer gebeur.

 

Saterdag 16 Oktober het dit weer gebeur.

 

Maandag 18 Oktober het ons toe ons Motor Nissan Micra SCW763GP na die Nissan dealer toe geneem in Alberton. (Johan Heynecke) is die persoon met wie ons nog die heeltyd deel.

 

Hulle het die motor die heeldag daar gehad en aan die einde van die dag gese dat hulle die computer en steutel ge-reset het. Betaling ten opsigte daarvan was R1470.00

 

Dinsdag was ons motortjie ok, maar Woensdag oggend oppad werk toe het ek gaan staan en die motor wou nie aan die gang kom nie.

 

Die dealer het toe uitgekom met ‘n technician en ‘n hand rekenaar, op die hand rekenaar het die lesing gese dat daar fout is met die sleutel, ons het hulle verseker dat ons nie

‘n ander sleutel gebruik het nie want ons het nie ‘n ander sleutel nie.

 

Toe het hulle die motor na die dealer getou in Alberton.

 

Donderdag middag het hulle ons verwittig dat die “ignition” foutief is en dit gaan ons R5300 kos vir ‘n nuwe een.

 

Vrydag het ons niks gehoor nie.

 

Maandag 25 Oktober om en by 13h00 het my man weer geskakel en hulle het hom toe ingelig dat die immu totaal en al opgepak het. Hulle het gese in gewone taal die motor se rekenaar.

Maar hulle kan nie vir ons se hoeveel dit gaan kos nie hulle moet wag dat die part met die faktuur by hulle aankom. Dit klink ook of hulle nie seker is of hulle op die regte spoor is nie.

Hulle gaan dus die ignition en die immu vervang???

 

Hulle het blykbaar tydens die ondersowek die heeltyd ‘n Nissan SA tegnikus ook daar gehad.

 

Nou op hierdie stadium is ons erg onstig want ons het geen idée hoeveel dit gaan kos nie. Ons voel dat ons die Micra gekoop het -  heelwat duurder as die ander motors in sy klas, dus ‘n baie beter motor.

 

Maar nou ja dit het toe nie so gewerk nie.

 

U dringende aandag sal hoog op prys gestel word.

 

Baie Dankie.

 

Rita Gouws

0828734034

PS – hulle het ook nie eers eenkeer ‘n courtesy motor aangebied of gevra hoe ons oor die weg kom nie.